Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

[10.244.7] As ons Romeine nie so magtig was as wat ons is nie, sou julle hoogmoed en julle heerssug ons al lankal uit julle land verdryf het! Maar ons is tans `n groot en dapper volk en hou ook julle Moses en julle profete in ere; maar vir julle het ons geen vrees nie en ons verag in julle wat al lang tyd verag dien te word. En ek wil julle wel sê dat ons julle bedrieglike spel nie lank meer sal aansien nie, en as ons opnuut sal kom, met die wapens in die hand, sal julle nie so skaflik daarvan afkom soos destyds nie, toe ons vir die eerste julle land binnegedring en julle aan ons onderwerp het nie.

Desktop Kommentaar