Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Toe hy op die eerste vloer aankom, sien hy onmiddelik die voorgenoemde vleuel, loop vol van opgewondenheid na die eerste groot deur, kyk na die groot saal en sak van verwondering inmekaar. Onmiddelik het verskeie van die wit jongelinge nader gekom, om vir hom op te help en te versterk. Toe hy ‘n bietjie herstel het, kom hy weer na My toe en vra vir My met ‘n hoogs verbaasde bewerige stem: “O Heer, ek smeek vir jou, sê tog vir my heeltemal reguit, of ek wel wakker is, of, of ek slaap en eenvoudig net droom!” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 61, Paragraaf 1

Desktop Kommentaar