Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Toe jy dit in jou gemoed besluit het, het ook Ek in die geheim iets besluit, en dit is, dat jy nou My gas, alhoewel in jou huis, en nie Ek jou gas sal wees nie! Ek het derhalwe vir My voortreflike dienaarskap ‘n opdrag gegee, en sien, alles is nou in die beste gereedheid, en jy sal vandag aan My sy met egte kos uit die hemel gevoed word! – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 60, Paragraaf 6

Desktop Kommentaar