Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Maar Ek sê vir hierdie handelaar: “Liewe vriend, berus daarby soos wat dit nou is en staan! Sien, toe jou dienaars en wagte vantevore na My in die laan gekom het, omdat jy hulle gestuur het, om vir My te vra, wie Ek is, en wat Ek met sodanige groot geselskap hier kom soek, het Ek as ‘n Heer van jou verwag, dat jy vir ons almal ‘n goeie middagete moet gee! Toe was jy vinnig toe daartoe verbind, alhoewel jy nie geweet het wie Hy is, wat Hom die reg toegeëien om van jou vir so baie gaste ‘n middagete te vra. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 60, Paragraaf 4

Desktop Kommentaar