Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Sê Ek: “As Ek dit nie lankal sou geweet het nie, dat jy ‘n regverdige en bo alle mate godvresende man is, dan sou Ek nie na jou toe gekom het nie. Maar sien, dat jy vir Hom bang is, vir wie jy eintlike bo alles moet liefhê, is nie reg en billik van jou nie, en Ek het daarom na jou toe gekom, om vir jou te wys, hoe jy in toekoms vir God meer moet liefhê as vrees. Dan sal God Hom ook teenoor jou verwerdig en sal vir jou in alles ‘n versekerde, kragtigste en betroubare handlanger wees!” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 59, Paragraaf 4

Desktop Kommentaar