Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Sê die handelaar: “Jy is uiters wys en mag in alle dinge reg wees, maar met die geldlenery kan ek nie heeltemal saamstem nie. Want as jy reeds baie geld bymekaar gemaak het, en dit tog nie graag dood wil laat lê nie, is dit tog beter om dit teen ‘n matige rentekoers uit te leen, as om dit te begrawe, sodat die diewe dit nie van jou kan steel nie, indien hulle oor nag sou kom en die kaste en trommels oopbreek. ‘n Mens kan nog altyd van die oorvloed vir die armes gee, wat reg is; want as ek op ‘n slag alles gee en werkskaf nie verstandig met die rykdom nie, dan sal ek binnekort niks meer oor hê nie en vir die baie armes sal ek nie meer in staat wees om enige iets te gee nie.” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 58, Paragraaf 7

Desktop Kommentaar