Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Ek sê vir jou: Wat die liefde op aarde doen, dit is ook in die hemel gedoen en bly vir ewig; maar wat die pure wêreldse verstandigheid doen, dit word deur die bodem van die aarde verslind, en vir die ewige hemel bly daar niks oor nie. Maar wat kan ook al die aardse skatte vir die mens beteken, indien sy siel daarby skade lei?! – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 58, Paragraaf 4

Desktop Kommentaar