Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Sê die handelaar: “A, jy is dus daardie een, van wie hulle reeds gister vir my vertel het, dat hy die Messias sou wees en dit deur wonderbaarlike dade betuig het! Die ou huis van die mooi Irhael het Jy nuut omskep en wonderbaarlik koninklik ingerig?! En daar is ook vir my van ‘n skerp preek by die berg, wat jy gelewer het, vertel, maar waaroor baie aanstoot geneem het, aangesien dit heeltemal teen Moses gekant sou wees! - Nou toe nou, dit is dus jy!? – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 57, Paragraaf 9

Desktop Kommentaar