Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Maar dit is reeds die derde dag, dat Ek in Sichar doenig is, en dit is van hier tot in die stad net ‘n plesierige wandeling op ‘n paar veldpadjies; dit sou vir My baie verbaas, dat jy van jou kollegas in die stad nog geen nuus oor My bekom het nie!” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 57, Paragraaf 8

Desktop Kommentaar