Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

En nou is ook die onoorbrugbare kloof, wat deur die wet teweeggebring was, weer opgehef, en elke mens kon en kan nou altyd uit die juk van die wet tree, indien hy sy ou mens vir die nuwe uit Christus omruil, waarom dit ook sê, dat ‘n mens die ou mens moet uittrek en nuwe moet aantrek, of: wie die ou lewe liefhet, die sal dit verloor; maar wie daarvoor vlug, die sal dit, naamlik as ‘n nuwe een, verkry. Dit is dan die verkondiging uit die skoot van die Vader en die lewendige Evangelie van God. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 4, Paragraaf 12

Desktop Kommentaar