Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Dit is die wet, wat vir die eerste lewe gegee moes word, dit wil sê in die begin reeds vir die eerste mense en in die vervolg van die dinge ook deur Moses, wat ook hier in hierdie vers as ‘n verteenwoordiger van die wet aangevoer word. Maar uit die wet kon nie maklik ooit iemand die ware lewensvryheid bereik nie, aangesien die wet ‘n stremming, maar nie ‘n bevordering van die lewe is nie. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 4, Paragraaf 1

Desktop Kommentaar