Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Hierdie vers is niks anders as ‘n nadere bepaling en verduideliking van die vroeëre vers, en daar kon in ‘n meer samehangende taal die twee verse langsmekaar soos volg lees: Maar hulle wat Hom aangeneem het en aan Sy naam glo, vir hulle het Hy die mag gegee, om ‘kinders van God’ genoem te word, wat nie deur die bloed, nóg deur die wil van die vlees (begeerte van die vlees), nóg deur die wil van ‘n man, maar deur God gebore is. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 2, Paragraaf 12

Desktop Kommentaar