Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

[1.196.9] Sê die jongeling: “Net nie so baie verwondering nie, my liefste vriend! Kyk net na die tafels! Dit het reeds gebeur, toe jy nog in begrip was, om die Here van alle heerlikheid om hulp te vra. Maar waar is die wyn?”

[1.196.10] Sê Kisjonah, deur vlugtig na die tafels te kyk en in die geheim by homself hoogs verbaas te wees: “Waarlik, amper het ons die wyn vergeet! Sal jy so goed wees, om ook die wyn uit die groot kelder hiernatoe te bring?”

Desktop Kommentaar