Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Sê Ek: “Vriend, jy het te min melk, kaas en botter by die huis; maar op jou berge is daar ‘n groot voorraad. Laat eers deur hierdie knaap al jou voorraad van die berge haal; dit is beter as jy die voorraad hier het as wat dit op die berge is, wat vannag deur ‘n horde wilde vreemdelinge besoek sal word, om te kyk of daar ‘n roof uitgevoer kan word.” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 195, Paragraaf 8

Desktop Kommentaar