Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Maar wie het ons nog daar aangetref? - Jairuth, die ryk handelaar van Sichar, wat die ou kasteel van Esau besit het en daar gewoon het, en vir Jonael, die reeds bekende owerpriester van dieselfde stad; altwee was deur die engel wat by Jairuth was, daarheen gelei; want daar was belangrike dinge wat hulle met My wou bespreek. En as sodanig was dit ‘n baie aangename verrassing van ‘n eg hemelse soort. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 195, Paragraaf 2

Desktop Kommentaar