Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Toe ons dit met mekaar gepraat het, het ons ook by die oewer aangekom, naamlik by Kisjonah se landingsplek, van waar ‘n mens direk deur sy groot en mooi tuine na die groot en ruim geboue en woonhuise van Kisjonah kon gaan, waarin daar vir ons ontvangs reeds alles voorberei was. Kisjonah het reeds in die huis van Baram in die geheim van My verneem dat Ek by hom sal tuisgaan, en daarom het hy met behulp van ‘n kleiner vaartuig onmiddelik bodes, met sekere opdragte, huis toe gestuur. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 195, Paragraaf 1

Desktop Kommentaar