Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Indien nou die eerste vers voldoende belig is, en deur elkeen met ‘n bietjie lig maklik begryp kan word, verduidelik die tweede vers hom vanself en bevestig ter getuienis, dat die bogenoemde woord of lig of die groot skeppingsidee nie mettertyd in die oergodwese onstaan het nie, maar saam met God as God Self ewig is en dus nooit enige ontstaanproses gehad het nie, waarom dit dan ook so te sê as ‘n bevestigende getuienis sê: Dieselfde was in die begin of in die oergrond van alle bestaan en alle latere wording as oergrond self by, in en uit God, dit wil sê dit was deur en deur God Self. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 1, Paragraaf 9

Desktop Kommentaar