Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Wie of wat was dan eintlik hierdie lig, hierdie groot gedagte, hierdie heiligste grondidee van alle toekomstige, werklike, mees vrye bestaan? - Dit was onmoontlik iets anders as juis God Self, omdat in God, deur God en vanuit God onmoontlik iets anders as net God Self vir Homself in Sy ewig mees volmaakte bestaan voorgestel het; en sodoende kan hierdie teks ook soos volg lui: – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 1, Paragraaf 7

Desktop Kommentaar