Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Maar so lui die regte vertaling: In die oergrond, of ook in die grondoorsaak (van alle bestaan), was die lig (die groot heilige skeppingsgedagte, die werklik bestaande idee). Daardie lig was nie net in, maar ook by God, wat beteken dat die lig as werklik aanskoulik uit God getree het en was dus sodoende nie net in, maar ook by God en het so te sê die oergoddelike bestaan omvloei, waardeur reeds die fondament vir die toekomstige menswording van God gelê was, wat in die daaropvolgende tekste heeltemal vanself duidelik sal word. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 1, Paragraaf 6

Desktop Kommentaar