Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Baie onkorrek en wat die innerlike betekenis baie verhul, is die uitdrukking ‘In die begin’; want daardeur kon selfs die Godheid se ewige bestaan betwis en in twyfel getrek word, wat ook deur sommige ouer wêreldwyses gedoen is, uit wie se skool die godverloënaars van hierdie tyd in werklikheid voortgegaan het. Maar as ons nou hierdie teks korrek sal weergee, dan sal die omhulsel net baie dun verskyn, en dit sal nie moeilik wees, om die innerlike betekenis deur sodanig maklike omhulsel baie noukeurig en soms ook baie presies waar te neem. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 1, Paragraaf 5

Desktop Kommentaar