Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

[1.1.3] Maar die tyd het nou aangebreek, om die ware innerlike betekenis van sulke tekste vir almal te wys, wat waardig is om daaraan deel te neem; maar vir hom wat onwaardig is sal dit duur te staan kom, want Ek laat met My by sulke geleenthede geen grappe maak nie en sal nooit ‘n kompromie aangaan nie.

[1.1.4] Na hierdie noodsaaklike vooraf herinnering volg nou die verduideliking; Ek wil net nog dit daarby voeg en sê, dat hier net die innerlike, siels-geestelike betekenis verstaan moet word, maar nie ook die mees innerlike, reinste hemelse betekenis nie. Hierdie is te heilig en kan vir die wêreld net vir hulle op ‘n onskadelike manier gegee word, wat dit deur hulle lewenswandel volgens die woord van die Evangelie soek. Maar die bloot innerlike, siels-geestelike betekenis kan maklik gevind word, soms reeds deur die korrekte tyd aangepasde ooreenkomstige vertaling, wat binnekort tydens die verduideliking van die eerste vers duidelik sal word.

Desktop Kommentaar