Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Op sodanige wyse het dan ook Ek as die ewige oerbestaan van alle bestaan en as die oerlig van alle lig en lewe in die wêreld van duisternis na hulle, wat uit My voortgegaan het, gekom; maar hulle het nie vir My in die nag van hulle afgematte hoogheidsgevoel herken nie! – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 1, Paragraaf 22

Desktop Kommentaar