Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Derhalwe kan hierdie oerlig in sodanige duisternis skyn, soos dit net wil skyn; maar aangesien die nag, wat wel ook uit die’ lig onstaan het, geen ordentlike sig meer het nie, erken sy nie meer die lig wat in sodanige nag kom nie, om dit weer na die regte oerlig te omskep. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 1, Paragraaf 21

Desktop Kommentaar