Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

‘n Hoofrede vir die onverstand van sulke tekste, is ongelukkig in die baie swak en foutiewe vertaling van die Skrif uit die oertonge na die tonge van die teenswoordige tyd, geleë; alleen, dit is goed so. Want as die gees van sulke tekste nie so goed verborge sou wees soos wat dit is nie, dan sou dit wat heilig daarin is, lankal tot op die laagste vlak ontheilig word, wat daar tot die grootste nadeel van die hele aarde sou strek; maar so het hulle net aan die bas geknaag en kon nie by die lewendige heiligdom uitkom nie. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 1, Paragraaf 2

Desktop Kommentaar