Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Die eerste gevoel plaas die skepsel noodwendig met die Skepper gelyk en soos uit homself voortgegaan ten volle onafhanklik van die ewige oergrond, asof hy dit as sulks in homself dra en berg; maar op grond van die tweede gevoel wat noodwendig uit hierdie eerste lewensgevoel voortgaan, moet die mens hom nogtans as ‘n wese wat vanuit die eintlike oergrond voortgebring is en eers mettertyd as ‘n vry gemanifesteerde en dus van die hoofoergrond baie afhanklike wese beskou. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 1, Paragraaf 17

Desktop Kommentaar