Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Maar aangesien die oerlewe van God ‘n mees volmaakte vrye lewe is en moet wees, aangesien dit andersins so goed soos geen lewe sou wees nie, en daardie lewe in die geskape wesens een en dieselfde lewe moet wees, andersins dit ook geen lewe en dit dus as ‘n nie-lewe ook geen bestaan kon hê nie, is dit mos net te tasbaar begryplik, dat vir die geskape wesens, die mens, ook net ‘n mees volmaakte vrye lewe gegee kon word, wat homself volkome self voel, maar juis vanuit daardie gevoel ook moes gewaar word, dat hy nie uit homself voortgegaan het nie, maar net as ‘n volmaakte ewebeeld uit God volgens Sy ewig almagtige wil voortgegaan het. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 1, Paragraaf 14

Desktop Kommentaar