Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Hierdie vers het reeds ‘n groot hoeveelheid van allerlei wanvertolkings en verklarings tot gevolg gehad; ja, selfs blatante Godverloënaars gebruik juis hierdie teks, om met behulp daarvan My Godheid met groter sekerheid te weerlê, aangesien hulle die Godheid in die algemeen verwerp. Maar ons wil sulke ongeloofwaardige stories nie weer ophaal nie, waardeur die verwarring net nog groter pleks van kleiner sou word, maar onmiddelik met die mees kort moontlike verduideliking vorendag kom; dit, as self lig in die lig van die lig, sal vanself die wanvertolkings bekamp en oorwin. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 1, Paragraaf 1

Desktop Kommentaar