Help

jakob-lorber.cc

Die drie Dae in die Tempel

Sê Ek: “O, daardie moeite en arbeid kan jy vir jou gerus spaar, want alles is aan My baie getrou en in waarheid bekend soos aan niemand van julle nie! Ek wil net van julle na alles, wat destyds in Bethlehem gebeur het, weet, of en in watter samehang julle dit met die verklaring van alle profete sien, nernaamlik met die getuienis van Jesaias. Daarom gaan dit en om niks anders nie, My ouderlinge!” – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 5, Paragraaf 2

Desktop Kommentaar