Help

jakob-lorber.cc

Die drie Dae in die Tempel

Maar wanneer presies so en nie anders nie, dan is Ek tog van mening, dat dit van julle kant die moeite werd behoort te wees, om vir julle meer kennis daaroor in te win en in die profete daaroor te lees, of die profesieë van Jesaias nie met die’ spesifieke ouers van die kind, met die kind self, met sy geboorte, met die plek van geboorte, met die tyd, met sy huidige woonplek en met verskeie tekens, wat Hy alreeds van Hom Self gegee het, ooreenstem nie! – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 5, Paragraaf 19

Desktop Kommentaar