Help

jakob-lorber.cc

Die drie Dae in die Tempel

Daarmee, my dierbare seun, glo ek ook dat ek jou sogenaamde eerste vraag volledig beantwoord het! Dit kan wel wees, dat Jehova eendag vir die nou baie onderdrukte Jode ‘n held sal opwek, wat hulle weer tot ‘n vrye volk sal verhef; maar daarvoor is juis nou volgens die heel natuurlike verloop van sake nie die geringste vooruitsigte teenwoordig nie. – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 5, Paragraaf 11

Desktop Kommentaar