Help

jakob-lorber.cc

Die drie Dae in die Tempel

Daarop het ‘n hooggeplaasde van die sinagoge in Bethlehem, wat ook in die Tempel by die kindereksamen teenwoordig was, gesê: “Ek kan reeds sien, dat ek hier moet begin om raad te gee, andersins sal ons met hierdie knaap nie regkom nie! Hy het nou die gekoopte reg, om ons vir ‘n week lank te vra; en ons moet hom rede staan, of ons dit nou wil of nie! Gee hy vir ons dan reeds met sy eerste vraag so baie probleme, wat moet ons dan eers verwag wanneer hy met sy volgende en hoofvrae vorendag kom! – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 4, Paragraaf 9

Desktop Kommentaar