Help

jakob-lorber.cc

Die drie Dae in die Tempel

Op hierdie deur My ‘n bietjie dik aangemaakte opmerking het die Romeinse Kommissaris hardop begin om te lag, en ook Simon kon sy glimlag nie heeltemal wegsteek nie. Maar die byterige priester het opgestaan en vol verdriet op ‘n bank in die agtergrond gaan sit. – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 4, Paragraaf 8

Desktop Kommentaar