Help

jakob-lorber.cc

Die drie Dae in die Tempel

Sê Ek: “Om dit vir My te vra, het jy net so min die reg, as wat Ek vir jou sal vra, hoekom dit dan so is, dat jy as priester vir jou die skrif nog glad nie jou eie gemaak het nie - hetsy in woorde en nog baie minder met dade! Gee vir My antwoord op dit, wat Ek vra, en waarvoor daar vir jou betaal is! Om al die ander dinge hoef jy jou weinig of selfs glad nie te bekommer nie, want vir jou het dit niks gekos nie, hetsy aan moeite of tyd, en nog minder die allergeringste bekommernis of enige ander offer nie. – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 4, Paragraaf 6

Desktop Kommentaar