Help

jakob-lorber.cc

Die drie Dae in die Tempel

Verstand het hy genoeg en ‘n groot hoeveelheid humor ook, en ons sal nie met hom regkom nie, indien ons nie dit wil, wat hy wil nie. Hy wil nou eenmaal die ware verloop, oor die geboorte van ‘n knaap twaalf jaar gelede in ‘n skaapkraal by Bethlehem hê, en dit kan ek vir hom verskaf, omdat ek destyds, soos vandag nog, die hoof van daardie sinagoge is!” – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 4, Paragraaf 10

Desktop Kommentaar