Help

jakob-lorber.cc

Die drie Dae in die Tempel

Daarop het ‘n wys geagte skrifgeleerde opgestaan en gesê: “Nou, jy weetgierige seun, neem jou sintuie bymekaar en luister en verstaan: Onder ‘maagd’ het die Profeet nie ‘n maagd van vlees en bloed bedoel nie, maar net die boodskap, wat God deur Moses vir die kinders van hierdie wêreld gegee het. In die nouste sin stel ons priesters nou hierdie boodskap en die wet lewendig voor. – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 3, Paragraaf 25

Desktop Kommentaar