Help

jakob-lorber.cc

Die drie Dae in die Tempel

Sê Ek tussenin: “Dit is nou werklik ‘n eienaardige saak, dat ‘n honger mens dink, dat daar almal wat hy ontmoet honger moet wees! ‘n Dom mens hou steeds die ander mense vir nog dommer, as wat hyself is. Vir die blinde is elke nog so skerp sienende mens blind, en vir die dowe is elke ander mens doof! – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 3, Paragraaf 15

Desktop Kommentaar