Help

jakob-lorber.cc

Die drie Dae in die Tempel

Daarom moet julle met hierdie knaap ‘n meer volledige gesprek voer, andersins sal ons nie van die kind ontslae raak nie! Die Profeet moet julle beslis op ‘n meer duideliker wyse verduidelik en ook aantoon, hoe dit met die maagd Maria, die wonderbaarlike dogter van Joachim en Anna, staan, wat teen die einde al hulle aansienlike besittings aan die Tempel oorgegee het, toe hulle gesterf het. In werklikheid het die Tempel dit as vergoeding vir die opvoeding van die dogter Maria met geweld as ‘n eiendom sonder eienaar in eie beslag geneem. – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 3, Paragraaf 12

Desktop Kommentaar