Help

jakob-lorber.cc

Die drie Dae in die Tempel

Sê die ryk man van Bethlehem: “Luister, hierdie knaap het dan ‘n reuse verstand! In die gees wil dit my voorkom asof hy dalk ‘n jong Elias kon wees, wat daardie wonderseun van Nazareth vooruit stuur, om vir ons almal op die komende Emanuel van die Profeet voor te berei! Want wanneer het ooit een van ons beleef, dat behalwe Samuel ‘n kind van twaalf jarige ouderdom so wys gepraat het?! – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 3, Paragraaf 11

Desktop Kommentaar