Nou, op hierdie nie onbeduidende eerste vraag het een van die ouderlinge, ‘n baie heerssugtige gierigaard, begin om sodanig verwarrende dinge kwyt te raak, dat Ek dit nie eers sal bekend maak nie, omdat hy ook na My as ‘n sleg opgevoede knaap verwys het, aangesien Ek reeds iets van uit-‘n-vrou-gebore-word af weet. – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 2, Paragraaf 9
|