Help

jakob-lorber.cc

Die drie Dae in die Tempel

Maar die eerste en bogenoemde vraag was uit Jesaias geneem, waar die uiters mistieke en donker antwoord juis die basis vir die volgende uitgebreide onderhandeling, wat ons nou laat volg, gevorm het. Wie dit met ‘n goeie en liefde-suiwer hart sal lees, die sal ook baie vir sy siel en sy gees daarby wen. – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 2, Paragraaf 5

Desktop Kommentaar