Help

jakob-lorber.cc

Die drie Dae in die Tempel

En jy, my liewe seun, sal dus wel insien, dat dit met die geboorte in Bethlehem, wat alreeds heel vergete is, met betrekking tot die hoop op die komende Messias grootliks bevraagteken kan word! Dink net, hoe David Hom aangekondig het, en wat vooraf gedoen moet word, wanneer die Koning van eer uit die hemele na die Jode sal kom, en dink net, dat daar alle Jode vooraf sekerlik verskeie jare van groot profete - soos Elias, wat in daardie tyd die Here van eer sal voorafgaan - gevra sal word, om dit te doen, wat die groot Koning David aanbeveel het, om hulle op sodanig ongelooflike aankoms van die allerhoogste God goed voor te berei! – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 2, Paragraaf 15

Desktop Kommentaar