Help

jakob-lorber.cc

Die drie Dae in die Tempel

Daar mag iets aan die saak gewees het, want dit het destyds baie opspraak gemaak; maar op merkwaardige wyse het ‘n paar jaar daarop alles sodanig in die see van totale vergetenheid gesink, dat nou geen mens meer ook net met ‘n enkele woord enige melding daarvan maak nie en dit ook nie die moeite werd is, om verder ook net ‘n enkele woord daaroor te praat nie. Simeon en Anna is twee bekende ou Tempeldwepers gewees, wat by verskeie kinders hulle messianiese opmerkings met ‘n mistieke byklank gemaak het en daardeur ‘n hele aantal swak ouers ordentlik deurmekaar gemaak het. – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 2, Paragraaf 13

Desktop Kommentaar