Help

jakob-lorber.cc

Die drie Dae in die Tempel

(Die jonger skrifgeleerde:) “Ja, jy my liewe, baie oulike knaap, met daardie gelukkig totaal verouderde storie, waarvan daar in sy tyd baie gepraat was, beteken nou in besonder met betrekking op die duister profesieë van die Profeet Jesaias, wat net vir sy tyd in steeds duister beelde geprofeteer het, niks nie! Want die ouers het, glo ek, soos ek dit verneem het, na die Herodiese kindermoord van Bethlehem - by watter geleentheid sekerlik ook hulle uit die môreland gegroete koning van die Jode geslag was - uit Judea elders heen gevlug en lewe dalk glad nie meer nie; want ‘n mens het later glad niks meer van hulle bestaan verneem nie. – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 2, Paragraaf 12

Desktop Kommentaar