Help

jakob-lorber.cc

Die drie Dae in die Tempel

Maar ‘n werklik geesryke kind het nie as gevolg daarvan sy kop laat sak nie en het gesê: “Alle werke in die groot wêreld van God word gedurende die dag deur die mees helder sonlig verlig, en selfs die nag is nooit so donker, dat jy glad niks meer kan sien nie; waarom moet dan juis daardie belangrike boodskap, wat vir die mens die weg na die ware heil duidelik en helder moet wys, so verwarrend en vir geen siel verstaanbaar gegee word?” – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 2, Paragraaf 1

Desktop Kommentaar