Help

jakob-lorber.cc

Die drie Dae in die Tempel

Na voltooiing van die kort toets het die kind ‘n klein papiertjie gekry, waarmee hy saam met sy ouers by dieselfde belastingkassiere moes aanmeld, waar hy vantevore die eksamenfooie betaal het, waar hy dan met voorlegging van die toetspapiertjie weer ‘n klein fooi moes betaal, indien hy in plek van die papiertjie ‘n tempelrapport wou hê. Kinders van arm ouers moes ‘n bewys van armoede saambring, andersins was hulle nie tot die eksamen toegelaat nie. – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 1, Paragraaf 8

Desktop Kommentaar