Help

jakob-lorber.cc

Die drie Dae in die Tempel

Die dogters was van hierdie eksamen vrygestel - behalwe as hulle op aandrang van die ouers hulle ook wou laat toets, ter wille van die groter welgevalle voor God. In hierdie geval is hulle deur die oumoeders van die Tempel in ‘n spesiale woning deeglik getoets en het ook ‘n rapport vir alle kennis en vaardighede wat hulle tot dusver opgedoen het, verwerf. Sulke meisies kon dan vrouens van die priesters en Leviete word. – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 1, Paragraaf 4

Desktop Kommentaar