Help

jakob-lorber.cc

Die drie Dae in die Tempel

[1.13] Sodanige knaap was, wanneer hy hom nie maklik laat afskrik het nie en by sy voorneme en verwagting gebly het, meer vir die skyn voor die volk as vir die dieper waarheid daarvan, vir eers gevra om te wag en moes vir die verduidelikende antwoorde vir sodanig kritiese vrae tot ‘n sekere uur in die aand wag, waar hy dan eers op sy eie ondervra was.

[1.14] Het dan die beloofde uur aangebreek, was sulke kandidate nog steeds met heelwat onwilligheid uit hul wegsteekplek geroep, en hulle die vroeër gestelde vraag moes herhaal, en een van die ouderlinge en skrifgeleerdes het dan gewoonlik vir die vraer sodanig mistieke en soveel as moontlik verwarrende antwoord gegee, waaruit die seun beslis nie slimmer kon word nie - en die volk het homself met diep, dom, stom, doof en blind bewondering oor die onbegryplike diepte van die Gees van God deur die mond van ‘n ouderling of skrifgeleerde op die bors geslaan en het ten slotte die knaap weer oor sy onbesonne vermetelheid berispe.

Desktop Kommentaar