Help

jakob-lorber.cc

Die drie Dae in die Tempel

Wie daar teen betaling van ‘n klein fooi ‘n besonder voorkeur wou kry, die kon dit doen, omdat hy daardeur sy beurt, om getoets te word, kon vervroeg. Die sonder betaling moes dan gewoonlik die laastes wees, en met hulle eksamen was dan ook nie baie moeite gedoen nie, en dan is daar gewoonlik ook geen rapporte uitgereik nie. Daar word belowe, dat dit nog gedoen sal word, maar waar daar gewoonlik niks van gekom het nie. – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 1, Paragraaf 10

Desktop Kommentaar