Help

jakob-lorber.cc

Die Jeug van Jesus

[0.4] 2. Op die vraag, hoe die wonderwerke wat Jesus as Kind gedoen het, en die Goddelik-geestelike werksaamheid wat saamhang met Sy, in sekere sin geïsoleerde menswees in Sy jongelingsjare en as man, en die wonderwerke wat gedurende hierdie tyd verrig is, saamhang, gestel dat `n mens homself Hom in die jare alleen maar as mens sou moes voorstel, mag dan as antwoord dien die aanblik wat `n boom bied in die periode van die lente tot in die herfs.

Desktop Kommentaar