Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

As gevolg van hierdie allerdiepste eerbiedigheid vir die Naam van God, is by hierdie volk ook `n groot aantal hoogs verspotte en belaglike boetes deel van hulle kultuur, wat ook by die Brahmane aangetref kan word, omdat die Brahmane so te sê afstammelinge van hierdie volk en geloof is; maar die volste aanwending is nog altyd by ons HoogTibetaners tuis. – Die Aarde, Hoofstuk 76, Paragraaf 15

Desktop Kommentaar